
Afrikaans · SA bestseller
Leeumens
by Rudie van Rensburg
- ISBN
- 9780795802928
- Format
- Paperback
- Category
- Afrikaans
R355 RRP R375
Ordered in for you. We confirm the delivery date when you order.
Prices include VAT. Free delivery in Gauteng.About this book
Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het, se geraamtes word in ’n veld opgediep. Op aandrang van die Wes-Kaapse polisiehoof moet Kassie en Rooi die saak ondersoek, maar dit moet in die grootste geheimhouding plaasvind. Anders kan Kassie-hulle ook die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders…
Treasures & Chapters