
Afrikaans · New & trending
’n Leeu in ’n lugballon
by Daniëlla van Heerden
- ISBN
- 9781779992192
- Format
- Paperback / softback
- Category
- Afrikaans
R195 RRP R210
Ordered in for you. We confirm the delivery date when you order.
Prices include VAT. Free delivery in Gauteng.About this book
A is vir Appel, B is vir Bal ... só leer kinders dikwels die alfabet. In hierdie boek kan jong lesers egter met behulp van rympies en besoeke aan Suid-Afrikaanse dorpe en stede ’n opwindende reis deur die alfabet onderneem – al die pad van A tot Z! Is dit sowaar Ben EN sy brak op daardie branderplank in Ballito? Gaan…
Treasures & Chapters